Jalapeño
Met 'n lekker byt. Goud-geel eiers met skyfies groen rissie. Saam met 'n koue drankie by die braai.
With a proper bite. Golden eggs with slices of green chilli. Made for the braai with a cold drink.
Jalapeño, beet en knoffel, met die hand gepekel op ons plaas en netjies verpak as geskenk. As die botteltjies leeg is, hang jy die kassie teen die muur en hergebruik die flessies vir kruie en speserye.Jalapeño, beetroot and garlic, pickled by hand on our smallholding and wrapped as a gift. When the jars are empty, hang the box on the wall and reuse the jars for herbs and spices.
Met 'n lekker byt. Goud-geel eiers met skyfies groen rissie. Saam met 'n koue drankie by die braai.
With a proper bite. Golden eggs with slices of green chilli. Made for the braai with a cold drink.
Soet-suur en diep pienk. Die eiers kry die kleur reg deur. Pragtig op 'n kaasbord of in 'n slaai.
Sweet and sour, deep pink right through. Beautiful on a cheese board or in a salad.
Die klassieke een. Sag, soutig en vol knoffel. Die een wat altyd eerste op is.
The classic. Mellow, savoury and full of garlic. Usually the first jar to go.
Die houtkassie het 'n agterbord wat jy teen 'n muur of kas kan monteer. Was die flessies uit en gebruik dit weer vir:The wooden box has a backboard you can mount on a wall or cupboard. Wash out the jars and use them again for:
Sê hoeveel kassies jy wil hê en of dit 'n geskenk is.Tell us how many boxes you want and whether it's a gift.
Ons stuur die bankbesonderhede en bevestig jou bestelling.We send the banking details and confirm your order.
Haal af in Henley on Klip, of reël aflewering in die Meyerton-omgewing.Collect in Henley on Klip, or arrange delivery around Meyerton.